Saturday, April 9, 2016

CD lys van Kalie de Jager

Kalie de Jager verkoop Boeremusiek CD's uit sy versameling van meer as sestig jaar. Hierdie lys bevat slegs die nommers en name van die CD's.  U kan by die volgende blog  meer te wete kom oor die CD's asook die spesifieke nommers wat gespeel word. Indien u CD's wil aankoop stuur asb vir Kalie per epos of faks 'n lys van die nommers wat u wil bestel. Moenie vergeet om ook u adres te verskaf nie. Die epos adres is: kalie@telkomsa.net U kan slegs op die skakel klik om na die epos adres te navigeer. Die faksnommer is 012 578 5654. U kan ook vir Kalie skakel by 028 578 8907

AACD 11 Tom en sy boerekonsertina
AACD 12 Ouboet speel weer (Tom Senekal)
AACD 14 Tom senekal op sy beste
AACD 15 Sestig goue jare - 'n dubbel CD
AACD 16 Kitare van die ou snare Vol. 1
AACD 17 Kitare van die ou snare Vol. 2
AACD 18 Faan Harris op sy beste
AACD 19 Silver de Lange op sy beste
AACD 20 Japie Laubscher op sy beste
AACD 21 Pieter Swart Noordwes konsertina
AACD 22 Johnny Booyse en sy dansorkes
AACD 23 Rassie Erasmus - So speel die Boere
AACD 24 Flip du Bruyn speel sy gunstelinge
AACD 25 Dirk Laas op sy beste
AACD 26 Joe Hooneberg op sy beste
AACD 27 Pieter Zwart speel Corrie Nortje treffers
AACD 28 Konsertina vrolikheid met die 5 de Jagers
AACD 29 Chris de jager se eie komposisies Vol.1
AACD 30 Chris de jager se eie komposisies Vol.2
AACD 31 Regardt de Bruin - Kristalwaters
AACD 32 Regardt de Buin - Daar doer in die Bosveld
AACD 33 Die Grysies se wysies
AACD 34 Pieter Zwart - konsertina melodiee
AACD 35 Dries Laas Vrolike dansmusiek uit Natal
AACD 36 Henning Joubert - Vorentoe
AACD 37 Dertig Boerekonsertina nommers
AACD 38 Dirk Fourie - Boeremusiekgroete
AACD 39 Dirk Fourie - Net vir jou
AACD 41 Koot Brits - Kom laat ons dans
AACD 42 Koot Brits - Terug na die ou dae
AACD 43 Nic Potgieter - Sommer so
AACD 44 Eddie Wilkinson speel sy gunsteling treffers
AACD 45 Koot Brits - Boeremusiek verlange
AACD 46 So speel Frank Taylor
AACD 47 Corrie Nortje  -Verlate strate
AACD 49 Eddie Basson en Willie Saunders

AACD 51 Marius Louw en sy orkes
AACD 52 Johnny Mollentze - Pronk dae
AACD 53 Huldeblyk aan Fanie Bosch
AACD 54 So speel Gysie Meyer
AACD 55 Rassie Erasmus - Spore in die sand
AACD 56 Nicola Brown - Boere vasvat
AACD 57 Paul Roods - Boere potpourri
AACD 58 Fanie Bosch  konsertinameerster
AACD 59 Tom Senekal Bielies van die Boerejol
AACD 60 15 Boeremusiek treffers
AACD 61 George Abrahms - banjo opskop
AACD 62 Pieter Zwart speel tradisioneel
AACD 63 Theuns Botes - Opskud vir Eileen
AACD 64 David de Lange Vol. 1
AACD 65 David de Lange Vol.2
AACD 66 Bosveldklanke - Atantic orkes
AACD 67 Chris Blignault
AACD 68 Lieb Bester en Piet Wolmarans - Skoffel tot dagbreek toe
AACD 69 Die Makopper orkes
AACD 70 Diek Fourie - Net die beste
AACD 71 Nic Potgieter - Ek speel vir jou
AACD 72 Die SAP Dansorkes
AACD 73 Henry Prins - Deel dit met my
AACD 75 Neels Mattheus laat waai uit die Baai
AACD 76 Barry Cornelius - Bart se dinge
AACD 77 Nic Potgieter - Sommer so no. 6
AACD 80 Bettie Ferns op haar beste
AACD 81 Gert Ross - Knorkassie
AACD 82 Gert Ross - Oom Gert se dinge
AACD 83 Gert Ross - Bosveldliefde
AACD 84 Gert Ross Braaivleis in die dieretuin
AACD 85 Dirk Laas speel Oupa Dirk
AACD 86 Tienie Coetzer huldeblyk
AACD 87 Piet Theron - Van toeka tot nou
AACD 88 Pietman Potgieter huldeblyk
AACD 89 Manie Erasmus op sy beste
AACD 90 Die Vyf Vastrappers en Buys se kêrels
AACD 91 Jim Muller op sy beste
AACD 92 Koot Brits - Warm knoppies
AACD 93Tekkie de Ridder speel gunstelinge
AACD 94 Dirk Fourie - Verlange
AACD 95 Nic en Nico
AACD 96 Corrie Nortje - Sesdestraat
AACD 97 Piet Theron - konsertinatreffers
AACD 98  Piet Theron - Mondfluitjietreffers
AACD 99 Neels Matthheus speel Country
AACD 100 Callie van Vuuren
AACD 101 Nico van Rensburg speel gunstelinge
AACD 102 Nico van Rensburg Rooidag seties
AACD 103 Nico van Rensburg - Grootste konsertinatreffers
AACD 104 Nico van Rensburg - So speel ons
AACD 105 Nico van Rensburg die meester
AACD 106 Nico van Rensburg speel tradisioneel
AACD 107 Konsertinameesters
AACD 108 Die twee sentralers
AACD 109 Die Lydenburg Vastrappers
AACD 110 Nuwe klanke van Boeremusiek vriende (Koot Brits)
AACD 111 Willie Welgens en David de Lange
AACD 112 Nico van Rensburg - grootste boeretreffers
AACD 113 Nico van Rensburg en sy orkes
AACD 114 Harta Smit - Goudstadklanke
AACD 115 Nico van Rensburg - grootste konsertinatreffers
AACD 116 Nico van Rensburg - Boere opsud
AACD 117 Hans le Grange - 5 snaar banjo
AACD 118 Hansie van Loggerenberg - 100 jaar gedenkalbum
AACD 119 Ben van der Linde - 4 ry Koning
AACD 120 Nico van Rensburg - Boereorkes wenner
AACD 121 Jannie Williams se outydse boereorkes
AACD 122 Neels Alberts - vrolikheid op note
AACD 123 Nico van Wyk - speel tradisionele gunstelinge
AACD 124 Corrie Nortje op sy beste Vol. 2
AACD 125 Konsertinakaperjolle (Nic Potgieter en Nico Carstens)
AACD 126 Corrie Nortje op sy beste Vol.2
AACD 127 David J - Back in time
AACD 128 Nico van Rensburg - Outydse klanke
AACD 129 Corrie Nortje - Konsertinajolyt
AACD 130 Voortrekker Monument - Rate en plate
AACD 131 Dirkie Smit Boeremusiek wenner
AACD 132 Johnny Wolfswinkel en Gert Wallis
AACD 133 Marius Loouw en Nico van Wyk speel tradisionele Boeremusiek
AACD 134 Marius Louw - Lekkerdans vastrap
AACD 135 George de Jager en seun
AACD 136 Piet Stanton sing
AACD 137 Neels Mattheus op sy beste Vol. 1
AACD 138 Neels Mattheus op sy beste Vol. 2
AACD 139 Neels Mattheus op sy beste Vol. 3
AACD 140 Hans le Grange - Konsertinameester
AACD 141 TV Boeremusiek kompetisie 1980
AACD 142 TV Boeremusiek kompetisie 1988
AACD 143 Radio se Tradisionele Boereorkes kompetisie 1989
AACD 144 Radio se Tradisionele Boereorkes kompetisie 1988
AACD 146 Piet Theron se eie komposisies
AACD 147 Roelf Kruger - so het hulle gespeel in die ou tyd
AACD 148 Vyf gouejare - Boeremusiekgilde
AACD 151 Allan du Plessis en Piet Marx 
AACD 152 Eddie Alberts -Konsertinakraai
AACD 153 Piet van Heerden en sy orkes
AACD 154 Danie Barnard op sy beste vol. 1
AACD 155 Danie Barnard op sy beste vol. 2
AACD 156 Danie Barnard op sy beste vol. 3
AACD 157 Nico van Rensburg speel boeremusiek gunstelinge 
AACD 158 Silver de Lange Vol 1 en 2 (Dubbel CD)
AACD 159 Uit die outyd
AACD 161 Ralie Venter - outydse traporrel
AACD 162 Mondfluitjie asseblief
AACD 163 Jannie Nel - lekker draai
AACD 164 Jannie Nel - Boerefees
AACD 165 Jannie Nel - Konsertina knor
AACD 166 Nic Potgieter - Sommer so no.3
AACD 167 Boeremusiekgilde 23 treffers
AACD 168 Nico Carstens CD 1
AACD 169 Nico Carstens CD 2
AACD 170 Nico Carstens CD 3
AACD 171 Nico Carstens CD 4
AACD 172 Stan Murray - vrolike voete
AACD 173 Danie Bosman gespeel deur Max Civin
AACD 174 So speel die boere en ander treffers
AACD 175 Nic Potgieter - Sommer so no. 4
AACD 176 Nic Potgieter - Sommer so no. 5
AACD 177 Twee konsertinas - Fanie Bosch en Theuns Botes
AACD 178 Nic Bester en Piet Wolmarans - Skoffel tot Dagbreek vol. 2
AACD 179 Ockert Nagel Konsertina piekniek
AACD 180 HTS Boereorkes - Brink Botha
AACD 181 Huldeblyk aan Pietman Potgieter
AACD 183 Hans Bodenstein en die Vyf Vastrappers
AACD 184 Piet Theron Konsertinatreffers - Dubbel CD
AACD 185 David de Lange vol. 3
AACD 186 David de Lange en Hansie van Loggerenberg
AACD 187 Boer maak 'n plan
AACD 188 Koot Brits konsertinaklub
AACD 189 Piet Pelser en sy kleinspan
AACD 190 Konsertinaklub meesters
AACD 191 Die Namakwalanders
AACD 192 Kemptonpark Junior orkes
AACD 193 Ollie Viljoen speel Jim Muller
AACD 194 Baba Opperman - stormloop
AACD 195 Corrie kap dit uit
AACD 196 Corrie Swaai
AACD 197 Erfgoed
AACD 198 Hannes Viljoen - As die aandskadus daal
AACD 199 Tom Senekal Boereorkes
AACD 200 Adam Tas - Gisternag se droom
AACD 201 Koot Brits -  Radio Pretoria Bielies van die Boerejol
AACD 202 Pieter van der Westhuyzen se treffers
AACD 203 Dolf Opperman - Kom raak jolig
AACD 206 Pure kultuur - Piet de Villiers
AACD 208 Nicolaas Petrus Claassen - mondfluitjie fees
AACD 212 Die Stoepsitters
AACD 213 Die Sandvelders
AACD 214 Jan mans se Maricomusiek
AACD 215 Japie de Jager speel sy eie en ander treffers
AACD 216 Gerrie Bezuidenhout - konsertina skommel
AACD 222 Manie Erasmus - Mossie maar man
AACD 223 Manie Erasmus - Uit die ou tyd
AACD 224 Jan Brits op sy beste
AACD 227 Faan Rossouw - Liewer laat as nooit
AACD 228 Faan Rossouw en Piet Zwart - saam saam
AACD 229 Konsertina Buddies - Henning Joubert, Ricus Nel en Jasper v Rensburg
AACD 230 Huldeblyk aan Ollie Viljoen
AACD 281 Flippie van Vuuren speel Oupa Jasper
AACD 232 Flippie van Vuuren speel meer Oupa Jasper
AACD 233 Flippie van Vuuren - Rieme sny
AACD 234 Gerrie Bezuidenhout se konsertina
AACD 235 Nico van Rensburg - konsertina vir 'n oudstryder
AACD 236 Andre Stander se konsertina
AACD 238 Japie Laubscher MP3's
AACD 242 Mondfluitjie Melodiee - Hennie Strydom en Boet Scheun








 
























1 comment: